Ons het ‘n nuwe bladsy geskep toegwy aan die stokperdjies van ons inwoners. Loer gerus hier > Stokperdjies.
Is jy ‘n inwoner van Rob Ferreira Aftree-oord met ‘n stokperdjie wat jy graag wil deel? Kontak ons gerus!

Welkom by ons nuwe webwerf!
Ons skop die nuwe jaar af met ‘n webwerf met meer inligting en foto’s as ooit te vore. Kom loer gerus gereeld in om op datum te bly van ons wêreld.