
Rob Ferreira Aftree-oord is geleë langs die Vaalrivier, op N12 ongeveer 4 km vanaf Christiana in die Noordwes Provinsie. Ons is geleë op Gedeelte 80 (‘n deel van Gedeelte 25) van plaas Christiana Town & Townlands 325.
GPS koördinate: 27 °53’05.5”S 25°11’40.4” O -27.884870,25.194547 ̊
Google Maps: Klik hier
Omgewing:
Bloemfontein – 180 km
Kimberley – 100 km
Klerksdorp – 180 km
Padaanwysings:
Vanaf Johannesburg / Pretoria
– Neem die N12 deur Potchefstroom, Wolmaransstad, en Bloemhof na Christiana.
– Die aftree-oord is +/- 48km van Bloemhof op pad na Christiana, 4km voor Christiana op die linkerkant.
Vanaf Kaapstad via Kimberley
– Neem die N12 deur Christiana.
– Die aftree-oord is 4km na Christiana op die regterkant.
