Bouplanne

Banner

Daar is verskeie bestaande bouplanne beskikbaar:-

Indien die bogenoemde planne nie die goedkeuring van die koper wegdra nie, sal ons ‘n argitek beskikbaar stel om sy huis vir hom te ontwerp volgens sy persoonlike behoeftes.

Bouwerke en afwerkings van ons eenhede is van die hoogste gehalte. Die huise word binne gepleister en die buitemure is van sierstene.

Terrein uitleg:-

Rob-Ferreira-Landgoed-Terreinplan-Fase-1

Rob Ferreira Aftree-Oord: Bestaande Terrein Uitleg

Rob-Ferreira-Landgoed-Terreinplan

Rob Ferreira Aftree-Oord: Nuwe Terrein Uitleg

Comments are closed.