Fotos

Banner

Bouwerke en afwerkings van ons eenhede is van die hoogste gehalte. Die huise word binne gepleister en die buitemure is van sierstene.

Daar is reeds tans sewe-en tagtig Aftree-eenhede gebou en daar is nog sowat 150 eenhede wat beskikbaar is om gebou te word.



Ons nooi jou vriendelik uit om ons te kom besoek en ons skouhuise te besigtig.

Comments are closed.